Kleurvol, funky en girly
Huisgoed, kombuisgoed, mooigoed & hartsgoed.
Kom kuier by my winkel en kyk self wat pas uitgepak is.
Goed om te weet
-
Koerier landswyd
Bly jy ver? Jou bestelling ry per koerier na jou toe.
-
Ons WhatsApp‑kanaal
Volg dit en sien eerste wanneer nuwe voorraad inkom.
-
Vir iemand spesiaal
Of sommer net vir jouself, want jy verdien 'n bederfie.
Pas ingekry
Op die rakke
-
Pamper goodies
Parfuum, maskers en lippies.
-
Vir die kombuis
Groot platters vir onthaal, of net omdat hulle pragtig lyk.
-
Keramiek
Unieke bakke wat beslis 'n oog vang.
-
Sakke en sakkies
Corduroy‑tote bags en zip‑sakkies in verskillende designs.
Oor ons
Welkom!
Ek stap gereeld deur die winkel en wys op Facebook wat nuut ingekom het. Laat weet as jy iets sien wat jy wil hê.
Baie liefde, Zanré
Wanneer is ons oop?
Ons ure
| Maandag – Vrydag | 09:00 – 16:00 |
|---|---|
| Saterdag | 09:00 – 13:00 |
Kontak
Navrae en bestellings
Vertel my wat jy soek, of wat jy wil bestel.
WhatsApp 076 411 8681- Facebook Volg ons op Facebook